|
By Country
Home > Government > By Country
100 listings, Page 1
1 - André Swiegers Tot 'n paar jaar gelede was André eerder bekend as songwriter vir 'n verskeidenheid van kunstenaars in Suid-Afrika. Sy eerste groot deurbraak het gekom in 1990 toe Laurika Rauch sy song "BLOU" opgeneem het en 'n treffer daarvan gemaak het. Hy was ook... www.andreswiegers.co.za
2 - Murgpyp - Sanger en Liedjieskrywer. Op hierdie CD het ek alles self gedoen- ek het al die instrumente gespeel - al die liedjies geskryf - die opname gedoen asook al die verwerkings. Die vals note het ek ook gespeel. Die titelsnit Squeeze My het ek om 08h45 op 22 Mei 2004 in my bed geskryf... www.murgpyp.digitalzones.com
3 - Home Op 7 Junie 1829, in die omgewing waar Jan van Riebeeck die eerste wingerd aangeplant het, het 'n klein groepie Christene naby Kirstenbosch in die pragtige opstal van die plaas Boshof vergader. Hulle het besluit om 'n geestelike wingerd aan te lê. Hul... www.ngkerkwynberg.co.za
4 - Groot is U trou In 1989 het die Here ons as gesin geroep tot voltydse diens. Dit was duidelik dat God wou hê dat ons in die geloof moes leef. Ons het die Here gevra vir ‘n belofte van voorsiening uit sy Woord, aangesien ons begin sien het dat as Hy praat, dinge gebeur... www.grootisutrou.co.za
5 - Ehlerskroon Bees Byvoedings In 1973 het ons 'n unieke lek geformuleer- gebaseerop die bekende Soutpan lek. Oor n tydperk van 20 jaar het ons die lek in ons stoedkudde gebruik en voortdurend verbeter, tot ons dit in 1993 gerigistreer om in die handel vrygestel het as EHLERSKROON... www.ehlerskroon.co.za
6 - Plofmot webkokon Free Web Site - Free Web Space and Site Hosting - Web Hosting - Internet Store and Ecommerce Solution Provider - High Speed Internet Ek het die site weer so klein bietjie verander soos julle kan sien. Ons het nou 'n guestbook en ek het 'n nuwe host gekry... www.plofmot.i8.com
7 - DIE SKEPPING/THE CREATION Gen 2:1 So is dan voltooi die Hemel en die aarde met hulle ganse leermag. 2, En God het op die sewende dag sy werk voltooi wat HY gemaak het, en op die sewende dag gerus van al sy werk wat HY gemaak het. 3. En GOD het die sewende dag geseen en dit... miriki.homestead.com
8 - Look4.co.za - Laerskool Phalaborwa Noord Ons wil elkeen wat 'n aandeel aan die groot sukses van hierdie aand gehad het, hartlik bedank. Almal wat donasies geggee het en al die borge word ook bedank. Spesiaal dankie aan elke pa en seun wat saam die aand so groot sukses gemaak het. Daar is nog... rooiskool.look4.co.za
9 - Khayalanga, het huis van de zon Mosselbaai, Zuid Afrika, 2 luxe golf appartementen op golfresort aan de tuinroute, golf apartment for rent 30 min from fancourt, presidents cup 2003. Khayalanga, het huis van de zon Khayalanga, schitterend golf vakantie huis met 2 luxe appartementen op het... www.khayalanga.nl
10 - As we share, so shall we prosper Weshare Customer Testimonial: "Ek het met tong in die kies 'n navraag gemaak by We share web tuiste. Ek het amper op my rug geval toe ek binne 45min 'n vriendelike oproep kry van 'n baie professionele dame wat al my vrae kon beantwoord en boonop vinniger... www.weshare.co.za
11 - Staatmaker Webblad Die beste resolusie is 1280 by 1024, maar nie almal het 'n 19" skerm nie. Dus sal 1152 by 864 maar die ding doen Gaan kyk by WAT IS NUUT? . Pligstate het verander Daar is FOTO'S van die Jool optog Hierdie webwerf is voortdurend onder konstruksie... www.staties.co.za
12 - Solidariteit Solidariteit Solidariteit is die oudste onafhanklike vakbond in die land. Die Mynwerkersunie - soos wat die vakbond bekend gestaan het - is geregistreer in 1913. Die vakbond het onder mynwerkers ontstaan in die tyd net na die Tweede Vryheidsoorlog toe... www.solidariteit.co.za
13 - Welkom by Hoërskool Linden se amptelike webtuiste o.14-KRIEKET Wen met 250 lopies teen HTS Elspark. Linden het 1e gekolf en 306/4 in 40 beurte geslaan. Fritz Reyneke het 136 nie uit nie en Lukas Kruger 58 nie uit nie.... www.linden.gp.school.za
14 - Untitled Document Joh 3:16 God het die wêreld so lief gehad, dat Hy Sy enigste Seun gegee het, sodat elkeen wat in Hom glo nie verlore sal gaan nie, maar die ewige lewe sal hê...For God so loved the world that He gave his only begotten Son, that whosoever believes in Him... www.ngsuid.co.za
15 - FOKOFPOLISIEKAR Die Von Zipper party was befok. Baie verniet drank gekry en dubbels gedrink. Diesel Whores en die Hogs het alweer gefokken kook! Daar was ook 'n ander band van JHB - Raised by Wolves - hulle het pop rock tunes gespeel. Ek dink ek was 'n bietjie te dronk... www.fokofpolisiekar.co.za
16 - KERKBODE Sinodegangers by die afgelope Algemene Sinode het hulle hand diep in die sak gesteek vir twee projekte van Kerkbode. Kerkbode het sinodegangers gevra om ’n bydrae te maak vir armoedeverligting in die omgewing waar hulle gedurende die sinodeweek soveel... www.kerkbode.co.za
17 - KERKBODE Sinodegangers by die afgelope Algemene Sinode het hulle hand diep in die sak gesteek vir twee projekte van Kerkbode. Kerkbode het sinodegangers gevra om ’n bydrae te maak vir armoedeverligting in die omgewing waar hulle gedurende die sinodeweek soveel... www.diekerkbode.co.za
18 - Laerskool Newton Primary School Kimberley - give your child the Die Newton skool is in 1883 begin as 'n "second class Public School". Die kerkraad van die NG Kerk Newton het dit oorgeneem as 'n kerskool en bestuur as "The Newton Day School". Finansiële verpligtinge het die kerkraad egter genoop om in Junie 1890 'n... www.laerskoolnewton.co.za
19 - die zimdollar - enigste werklik goeie internasionale afrikaanse Mnr. Vet van Staden vertel dat in die apartheidsjare die broederbonders amper soveel geld gemaak het as Bush se Illuminati vandag. Vet weet, want hy was self 'n broederbonder glo. Volgens homself is hy een van die broederbonders wat nie "uitverkoop" het... www.zimdollar.co.za
20 - Bakgat Removals - huishoudelike trekke, kantoorverskuiwings en Vir die afgelope 10 jaar het ons professionele span kliënte na die uithoeke van Suid-Afrika help trek. Ons is jonk en dinamies en het 'n reputasie opgebou deur elke trek met die nodige sorg, persoonlike aandag en teen 'n bekostigbare prys te hanteer.... www.bakgatremovals.co.za
21 - Goeters Ingelyf Goeters Ingelyf aka stuff incorporated is 'n kosep wat ontstaan het uit nood. Ek moes 'n uitlaat klep kry vir die frustrasies wat die lewe aan my gegee het. Goeters doen musiek en kuns en gebruik inovasie eerder as die normale. Omdat ek 'n tweeling... www.goeters.co.za
22 - SupaRugby.com ~ Blou Bulle Die Bloubul-legende en held van die 1975-eindstryd, Pierre Spies, is Sondagaand aan ’n hartaanval op sy familieplaas oorlede. Spies se seun Pierre het vanjaar vir die SA onder 19-span gespeel. Onveranderde Bulle mik na driekuns Die Blou Bulle het... www.bluebullsrugby.co.za
23 - innibos - Laeveld Nasionale Kunstefees - 29 Junie tot 3 Julie Met 'n skitterende InniBos 2004 agter die rug, word daar reeds fluks beplan en gewerk aan InniBos 2005. Die oorweldigende positiewe reaksie wat hierdie fees onder die media, die kunstenaars en die algemene publiek ontlok het, het bevestig dat hierdie... www.innibos.co.za
24 - Moot Tennis – Your website for Villieria Tennis Club, Pretoria Die Villieria tennisklub is in 1952 gestig en het onlangs sy 50 jarige bestaan gevier. Die klub is in die proses om ‘n beginnersklub te stig om mense uit te nooi wat in tennis belangstel maar wat geen ondervinding het nie. The club is in the process of... www.moottennis.co.za
25 - Woord In Aksie - Tieners WIA het as beweging ontstaan op grond van die openbaring van die Geregtigheid van God. Jesus Christus het op Golgota die volmaakte soenoffer gebring deur sonde vir ons gemaak te word, sodat ons kan word, die Geregtigheid van God in Hom. (2 Kor. 5:21) Die... www.wiat.org.za
Next Page
|